|
LEEUPOORT VAKANSIE PARADYS Welkom in Leeupoort
Dit is hier waar die mens en natuur een word, rustig en ontspanne in die bos, waar die zebra en fisant jou aandag weglei van daaglikse sorge, en tog is dit naby die stad. Hier vind mens sielerus, herontdek gesinne mekaar weer of speel saam, braai vleis, kyk sterre en geniet die vars lug en nag geluide. BRING JOU KAMERA |