LEEUPOORT BESPREKINGS

Akkommodasie Besprekings


SELFSORG AKKOMMODASIE

Klik hier vir meer informasie oor beskikbare wooneenhede en die fasiliteite wat by elke wooneenheid beskikbaar is. Gebruik gerus ook ons aanlyn bespreking fasiliteite of kontak ons vir meer informasie.

Selfsorg tydens u verblyf (Skoonmaakdienste slegs na u vertrek).

TARIEWE

Tariewe verskil afhangend van die grootte van fasiliteite, die aantal besoekers en die seisoen. Besoek ons blog vir meer besonderhede.

INVENTARIS EN REELS

Die inventaris van wooneenhede en reels van Leeupoort Vakansiedorp is beskikbaar binne die wooneenhede.

WENKE

Bring u eie beddegoed, kruideniersware, muskiet en sonbrand middels saam. DSTV fasiliteite is by sommige wooneenhede beskikbaar, maar bring liewer u eie DSTV kaart saam. Die wild loop sommer tussen die huise rond, so moenie u kamera vergeet nie.

GENIET U VERBLYF!

Luister na Bosveld Geluide
Hierdie fasiliteit mag lank neem om oop te maak weens die grootte van die klankbane en word nie aanbeveel vir stadige Internet vervindings nie.